• rotating_07
  • rotating_01.jpg
  • rotating_06
  • rotating_02
  • rotating_05

Praktiese kunsklasse word in ons skool aangebied. Gr. 1 en 2 leerders word onderrig deur hul klasonderwysers terwyl gr. 3 - 7 leerders weekliks vir 'n uur professionele kunsonderrig kry. Vanaf die basiese merke maak, potloodtegnieke, doen leerders ook kleurontdekking, vermenging, gebruik van verskeie mediums, komposisie, ens.

On our menu-system we also have extra art classes, after school. There we do art, we don't have the time, space and money for in the normal art classes. From time to time these children get to paint a huge "mural" that can be exibited in the school-hall.

Leerders van gr. 1 -7 is welkom om na skool kunsklasse by te woon. Koste verbonde is R380 per kwartaal.

Kunsbeoefening is pret in ons skool en ons poog om dit op 'n geordende, gedissiplineerde manier aan te bied.

 
     

Back to top