Grade Heads | |
Grade 1 | Mrs A Von Weilich |
Grade 2 | Mrs D Grace |
Grade3 | Mrs L Liebenberg |
Grade 4 | Miss T Lourens |
Grade 5 | Mrs Kemp |
Grade 6 | Mr Pelser |
Grade 7 | Mrs O'Kennedy |
FOUNDATION PHASE : GRADE 1 - 3
The Foundation Phase is made up of 15 classes in total with 2 English and 3 Afrikaans classes per grade. Our class sizes range from 24 to 28 learners per class. The foundation phase learners are assisted by three teacher assistants.
We adhere to the National Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). The curriculum consists of Home Language (English), Mathematics, Life Skills and First Additional Language (Afrikaans). Reports are sent home to parents at the end of each term except the first term where parent interviews are held.
INTERMEDIATE PHASE : GRADE 4 – 6
This phase is the cushion between the Foundation Phase (Grade 1 - 3) and the Senior Phase (Grade 7 - 9). During this phase, the learner will no longer learn to read, but read to learn. Thinking skills and application of knowledge become the focuses of attention. In this phase the learner will encounter specific instruction in specialised subjects.
Subjects: Languages (English and Afrikaans), Mathematics, Natural Sciences and Technology, Life Skills (Personal wellbeing, Performing and Visual Arts and Physical Education) and Social Sciences (History and Geography). As set out in the DBE CAPS guidelines for implementation as of 2013.
SENIOR PHASE : GRADE 7
Our focus is on preparation for high school, in particular, encouraging the learners to work more independently, take responsibility, and focus on their time management and on study and research skills.
Subjects: Languages (English and Afrikaans) Mathematics, Natural Sciences, Technology, Economic Management Sciences, Life Skills (Personal wellbeing, Performing and Visual Arts and Physical Education). As set out in the DBE CAPS guidelines for implementation as of 2014.
COMPUTER TECHNOLOGY
Our computer centre boasts “state of the art” network equipment, with 40 up to date and modern computers in a dedicated laboratory. Care has been taken to ensure that there is a computer available for every learner that visits the centre.
We follow a practical approach where we integrate the curriculum into the computer curriculum. Computer skills are taught through specific projects that link with the curriculum being done in class.
Our aim is that when pupils leave at the end of Grade 7 they will have a sound knowledge of the Microsoft products: Word, Exel, Publisher, Power Point and internet explorer. Pupils also have access to the internet to obtain information and knowledge needed in projects.
Currently 24 of our 29 classes are furnished with data projectors to further enrich the learning process. A number of classes now also have direct access to the internet.
ART
Each grade from Grade 3 to Grade 7 enjoys an hour of art a week in our well-equipped art class. We follow the prescribed curriculum during class time. Extra art classes are held after school where learners are exposed to different techniques and art mediums. These extra classes incur an additional fee.
LIBRARY
Learners from Grade 1 to Grade 4 visit the library for one hour per week. The Grade 5 to Grade 6 learners visit the library every second week.
The library is also open during second break.
2014 |
||
![]() |
![]() |
![]() |
Juan Gouws |
Awards for: Top school Overberg District Excellence in Numeracy & Literacy Grade 3 & 6 |
Natural Science Oympiad Grade 4 - 6 3rd place Nationally 2nd Place Western Cape |
![]() |
![]() |
|
Sharne kruger Graad 4 Wiskunde-probleemoplossing 1ste Overberg-streek |
Megan McLachlan Graad 2 Spelkompetisie 2de Plek Overbergstreek 10de plek Wes-Kaap |
AKADEMIE
GRONDSLAGFASE : GRAAD 1 - 3
Die grondslagfase bestaan uit 15 klasse, drie Afrikaanse en twee Engelse klasse per graad. Ons klasgroottes wissel tussen 24 tot 28 leerders per klas. Ons het ook drie onderwysassistente wat die onderwysers in die klas behulpsaam is.
Ons volg die Nasionale Kurrikulum en Assesserings Verklaring (NKAV). Hierdie kurrikulum bestaan uit Huistaal (Afrikaans), Wiskunde, Lewensvaardighede, en Eerste Addisionele Taal. Rapporte word huis toe gestuur aan die einde van elke kwartaal behalwe die eerste kwartaal. Aan die einde van die eerste kwartaal word daar onderhoude met die ouers gevoer.
INTERMEDIêRE FASE : GRAAD 4 - 6
Hierdie fase is die oorbrugging tussen die grondslagfase (Graad 1 - 3) en die Senior Fase (Graad 4 - 7). Gedurend hierdie fase sal die leerder nie meer leer om te lees nie, maar lees om te leer. Denkvaardighede en die aanwending van kennis is die fokus. In hierdie fase sal die leerders ook gespesialiseerde aandag in spesialis vakke ontvang.
Vakke:Tale (Afrikaans en Engels), Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie, Lewensvaardighede (Skeppende kunste, Liggaamsopvoeding en Persoonlike en sosiale welsyn) en Sosiale Studies (Aardrykskunde en Geskiedenis).
SENIOR FASE : GRAAD 4 - 7
Vakke: Tale (Afrikaans en Engels), Wiskunde, Natuurwetenskap, Tegnologie, Ekonomies en bestuurswese, Lewensvaardighede en Sosiale studies.
REKENAARS
Die rekenaarlokaal spog met eersteklas fasiliteite. Elke leerder het sy eie rekenaar tot sy beskikking. Elke klas van graad een tot graad sewe besoek die sentrum weekliks.
‘n Kurrikulumgeïntegreede benadering word gevolg. Rekenaarvaardighede word aangeleer en toegepas deur spesifieke projekte wat aansluiting vind by die kurrikulum.
Ons stel onsself ten doel dat wanneer leerders graad 7 voltooi, hulle reeds ‘n grondige kennis het van die Microsoft produkte: Word, Exel, Publisher, Power point en Internet explorer. Leerders het ook toegang tot die internet om inligting te bekom soos benodig.
Tans beskik 24 van ons 29 klasse ook oor dataprojektors om leer meer interessant te maak. Sommige klasse het ook toegang tot die internet.
KUNS
Alle leerders, van Graad 3 tot Graad 7 kry weekliks een uur kunsonderrig in ons goed toegeruste kunslokaal. Die voorgestelde kurrikulum word gevolg.
Na skool word aanvullende klasse aangebied waar leerders aan ander kunsmediums en tegnieke blootgestel word. Ouers moet betaal vir na-uurse kuns.
BIBLIOTEEK
Leerders van Graad 1 tot Graad 4 besoek die biblioteek weekliks om boeke om te ruil. Die Graad 5- en Graad 6-leerders besoek die biblioteek elke tweede week.
Die biblioteek is ook daagliks gedurende tweede pouse oop vir leerders se gebruik