• rotating_07
  • rotating_01.jpg
  • rotating_06
  • rotating_02
  • rotating_05
Koördineerder Senior Krieket: Mnr Bridgens
Koördineerder Mini-Krieket: Mev D Kemp
Toernoooi organiseerders Mini-krieketdag: Mev Kamp



Span Coaches
 o.7 Mev. A. Schoeman, Mev A Le Roux en Mev Prodehl
u.8 Mrs De Winnaar & Mrs Maclachlan
o.9 Mevv.  D. Kemp, Hassenkamp & Pelser
u.11 Mr C.  Sutherland,  B.  Louw & Mrs Austin
o.13 Mnre B. Du Preez,  P Van Niekerk & Bridgens



Mini-Krieket

Mini-Krieket is baie gewild onder die graad 1 tot 3 seuns en ons hoofdoel is massa-deelname en die aanleer van vaaradighede.

In 'n mini-krieketwedstryd kry elke speler die geleentheid om veldwerk en kolfwerk te doen.  Almal kolf dus ses balle en boul ses balle.

Ons jaarlike Mini-krieket toernooi word in Februarie tuis aangebied.  Ons nooi ongeveer 15 skole en soveel as moontlik spelers kry die geleentheid om te speel.  Daar word gemiddeld 15 wedstryde per  uur gespeel vanaf 08:00 tot 12:00 op die dag. 

Ons verwelkom ouers wat bereid is om elke oefensessie by te woon en te help om die kinders die regte vaardighede aan te leer.

Mini-Cricket practice times: Tuesdays and Thursdays 13:00 - 14:00
Senior practice times: Mondays to Thursdays 14:15 - 15:45



     
   


Senior Krieket

Laerskool Hermanus se seuns speel krieket van hoogstaande gehalte.  'n Groot getal seuns beoefen hierdie sport en daarom kan ons jaarliks baie sterk spanne in die veld stoot.

Ons  skool beskik tans oor o.11 en o.13 spanne. 

Die Laerskool  neem deel in die Suid-Boland Liga, maar speel gereeld teen Kaapse en ander Bolandskole.  Ons ontvang ook gereeld spanne van oorsee.  Ons glo in maksimum blootstelling vir die spelers en probeer soveel moontlik wedstryde reël om die spelers kans te gee om hulself te verbeter.

Die bestaande krieketfasiliteite is goed en is  selfs verbeter met 2 nuwe velde by die Attie Bishop gron

Back to top